First National Bank
SHOCKING!!!

Business & Finance

Ek is 'n Premier klient en het gister perongeluk R3600 aan Vodacom betaal. Ek het dadelik gebel en niemand by FNB kon help om die payment te reverse nie. Ek is bank toe en na 'n uur en 'n half, gaan die geld eers binne 30 dae betaal word en ek moet 'n R204 fee betaal. Kevin Kandasamy het my gehelp en ook onder my aandag gebring dat hy nie in 'n "plakkerskamp" bly nie en ook 'n graad het, maar hy weet nie wat 'n mandaat is nie en dit was ook nie by hom nie. Die takbestuurder het ook nie veel gedoen om te help nie. Ek is geskok oor die diens wat ek gister ontvang het. Als van my is by FNB, maar as dit die diens is wat ek gaan kry en ek moet 30 dae wag vir my geld, dan sal ek sorg dat almal hiervan weet. Hoe gaan julle voel as daar 'n langnaweek voorle en jy het nie geld nie? Die vorige keer kon FNB my help oor die foon, maar die keer glad nie. Ek is baie teleurgesteld in 'n bank waaroor ek mal was. Al ons rekeninge en my familie se besigheids rekening is by FNB, maar ons sal hierna moet kyk, want ek is woedend.


Company: First National Bank
Country: South Africa
City: Headoffice / Canal Walk
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Vodacom
SHOCKING!!!

American Swiss
Pay something twice

Bluebean
6 MONTHS

Standard Bank
Wat die hel

Autopage
Kry nie reaksie terug op skrywes

Vodacom
Rekening Maak net geld

Adt Security
Swak diens en geen response

Multichoice
Weereens so teleurgesteld!!