Mtn
Selfoon - LD Jansen

Telecommunications

Ek het my waterbeskadigde Blackberry 8520 op 15 Maart 2013 by Jumayma ingegee as 'n eis, aangesien ek Versekering betaal. 'n Week later het sy vir my 'n "refurbished" foon gegee en ek het gevra wat dit beteken en hul het vir my gese dis 'n nuwe foon. Ek het my bybetaling gemaak van R 350.00. 'n Week later het ek die foon teruggevat omdat hy vir my probleme gegee het, dit was net voor toemaaktyd en Jumayma het my transaksie gedoen en die papierwerk by haar in die lessenaarlaai gesit omdat ek 'n paar dae later sou teruggaan om te upgrade. Sy is intussen afbetaal en ek sukkel om my foon uit Mtn te kry. Ek het dit met Francois (Bestuurder) bespreek en dit aangemeld by die Versekering (Adrian), maar ek kry geen terugvoering. Elke keer as ek bel word daar net gese hul is nog besig met die foon, ek weet nie wat is so moeilik daaraan om net vir my 'n nuwe foon te gee nie. Ek gaan nou maar 'n saak teen Mtn by die polisie aanhangig maak. Dit is onaanvaarbaar om so te moet sukkel dat hul aandag aan die saak moet gee.


Company: Mtn
Country: South Africa
City: Brooklyn
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Autopage
Cellphone

Vodacom
Physical damage

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Nashua Mobile
Swak diens!!!

American Swiss
Slegte/Geen diens

Vodacom
Swak diens mbt herstel van Blackberry 9300

Vodacom
Swak Diens

Vodacom
Betaal nie n foon uit sonder n sim!

Cell C
My splinternuwe stukkende foon