Autopage
Cellphone

Telecommunications

Ek het cellphone op kontrak geneem by hul. Dit was die 20 Des 2012. As ek foto neem en dit save raak die foto swart. ek het na die Besigheid teruggegaan en hul het sortware upload gedoen. Die foon het nog dieselfde gedoen. Ek het weer die Foon terug gevat en gevra dat hul dit moet vervang. Die dame daar het vorm ingevul dat die Foon niks makeer nie. Week later het ek gaan navra doen, die dame het gese dat Blackberry se hul gaan nie die Foon vervang nie omdat daar skade is. Maar hoevul sy dan die vorm in en nou is daar skade. Na nog week weer navra gerig nou is die foon na Hoofkantoor omdat hul moet toesteming gee vir vervang of deur stuur om reggemaak te word. Met na vra aan Hoof kantoor is die Foon nog by die tak en hul het geen navra oor die foon nie. Elke keer nuwe storie, Foon voel ek is nog onder waarborg omdat hy net maand oud is. hull wen vir tyd dan hul kan se ek het dit laat ingedien. Ek het ook gevra wanneer is die navra aan Hoof kantoor gerig en dit word gese die 6 Feb. help tog asb.
die Foon is op my pa se naam.


Company: Autopage
Country: South Africa
City: Bloemfontein
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

American Swiss
Slegte/Geen diens

Vodacom
Physical damage

Mtn
Poor Services

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Mtn
Selfoon - LD Jansen

Mtn
Replacement of phone

Vodacom
Swak Diens

Autopage
TAKES TOO LONG FOR DECIDING NOT TO REPAIR

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE