Cell C
Reported on 13 May 2013 - still no phone
- 06-07-2013
- 3
Ons het op 13 Mei 'n klagte gel? vir 'n "upgrade" foon wat nooit ontvang is nie. Het 'n verwysingsnommer ontvang 3051302540. Is daarna gekontak deur 'n persoon wie ons meegedeel het dat die fone in Kaapstad aangekom het en dat dit op die MINSTE 3 weke sal neem om by ons tak te Waterfall Mall te wees en sal ons die foon dan kry. Die 3 weke is verby - Waterfall Mall s? dat die fone nog nie eers in Suid-Afrika ingekom het nie. WIE MOET GEGLO WORD? Elke persoon by wie navraag gedoen word, het 'n ander storie!!!
Company: Cell C
Country: South Africa
City: Waterfall Mall Rustenburg