Santam
INSURANCE CLAIM GONE VERY BAD

Business & Finance

Ek het op 6 November 2013 n eis ingesit by Santum Versekering deur Protektum Brokers waarna ek meegedeel is om 1 kwotasie te kry en dan sal die waardeerder uitkom en na die skade kom kyk en ons inlig oor wanneer ons die motor kan invat, ons het 'n kwotasie ontvang en dit ingestuur en 1 week later is ons gekontak deur heeltemal 'n ander paneelklopper Macpro wat die motor kom haal het en ons meegedeel het dat sy telefoniese kwotasie aanvaar is deur Santum ons het vir hom gevra of hy na die meganiese deel ook gekyk het aangesien daar baie skade is en daar is vir ons gese ja en alles sal reggemaak word, ons het op 19/12/2013 besoek afgele en is ons in kennis gestel dat die part nog 2 weke sal neem voor hulle in besit sal wees daarvan en dan nog omtrent 2 weke voor dit ten volle herstel sal word, ek het daaroor gekla by Protektum aangsien ons geen terugvoering ontvang nie, ons het weer op 3 Desember 2013 besoek afgele ('n maand later na die eis ingedien is) en die motor was herstel maar niks aan die meganiese deel was gedoen nie en ons is meegedeel dat hy nooit daarna gekyk het nie, Protektum het ons in kennis gestel om motivering te skryf ons het steeds niks gehoor nie. SLEGTE DIENS


Company: Santam
Country: South Africa
City: PRETORIA
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Hyundai South Africa
Uiters ontevrede oor Hyandai accent!!!

Tv & Video Docto
Swak Diens

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

Absa
Waiting for service

MIBFA
Sukkel om my Pension uit, Engineering Industries

Outsurance
Insurance claim for water damage

Budget Insurance
BAIE SLEGTE DIENS!!

De Lucia Group
Parking problem

Vodacom
Vodacom

Quicksure
Swak