Cell C
Upgraded - still no phone received

Telecommunications

My seun het gedurende die week van 15 April 2013 aansoek gedoen vir opgradering na 'n Sony Go. Hy is meegedeel dat hulle nie dadelik voorraad het nie maar dat hy dit binne 3 dae sou ontvang. Daarna is hy meegedeel dat hy nog 'n week sou moes wag. Op Saterdag 4 Mei is hy meegedeel dat die koerier op 3 Mei reeds by hulle winkel moes wees en dat sy foon wel teen Maandag 6 Mei afgelewer sou wees. Op Saterdag 11Mei is hy meegedeel dat daat 'n probleem is met Sony en dat daar nie voorraad is by Sony nie. Vandag 13 Mei is hy meegedeel dat dit nog 2 weke kan neem vir die foon om hier te wees. Dit is absoluut onaanvaarbaar. Waarom word fone geadverteer vir opgradering as hulle WEET dat dit nie eers beskikbaar is in Suid-Afrika nie? In hierdie hele tydperk is ons slegs 2 keer per sms laat weet dat die foon nog nie gearriveer het nie. Ons het self die verdere navrae by die winkel self moes hanteer.


Company: Cell C
Country: South Africa
City: Waterfall Mall Rustenburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Foto And Hifi World
Geen klientediens nie - bad attitude

Mtn
MTN moet verduidelik

Mtn
Replacement of phone

Cell C
Reported on 13 May 2013 - still no phone

Markham
BLACKBERRY AANKOPE

Autopage
TAKES TOO LONG FOR DECIDING NOT TO REPAIR

Donkin Country House
BESPREKING CE DOYLE 2 JAN 2014 6953902

Beares
Uiters swak diens

Mtn
Moeg vir MTN se verskonings

Mtn
SONY XPERIA V - "WATER-RESISTANT"??