Planet Fitness
NO FEEDBACK!!!

Sports

Ek het n uitstaande rekening ontvang van Planet Fitness na 5 jaar. Hulle het gedreig om my te oorhandig alhoewel ek al die bewyse by my het dat ek wel my lidmaatskap beeindig het in Desember 2008 en als kontant betaal het met die begin van die kontrak in 2008. Nadat ek al die bewyse aangestuur het en 'n "penalty fee" betaal het (waarvoor ek NIE verantwoordelik gehou kan word nie) daar steeds geen reaksie uit die tak nie. Ek wag steeds dat die bestuurder Jeanre my terug skakel na 2 dae se gesukkel. Die prokereurs het na 2 dae ook geen reaksie uit die tak gekry nie. Dis uiters onaanvaarbaar!!!


Company: Planet Fitness
Country: South Africa
City: Morelettapark
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Account overcharged

Planet Fitness
MORE COMPLAINTS

Adt Security
Swak diens en geen response

Edgars
Situation of my case on my account

Virgin Active South Africa
Contract and Account Problem

RCS
Allokasie van gelde betaal

Absa
ABSA aftrekkings

Foschini
Fochini belas my rekening met bedrae geen aankope

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

JD Financial Services
Geen antwoord