Foschini
Fochini belas my rekening met bedrae geen aankope

Shops, Products, Services

In die eerste plek het ek my rekening by Jakaranda Sentrum gaan betaal en uitdruklik vir die dame ges? krediteer die 6mnde rekening, wat sy nie gedoen het nie, Dit is op die 12mnde rekening gekrediteer, Het die bewyse van betaling vir Hoofkantoor ge-epos en na vele gesukkel en rente wat gehef is, is die bedrag gekrediteer teen die 6mnde rekening. Volgende skok word ek gedebiteer met 'n bedrag van R990-90 waarvoor daar geen aankope was nie. Weereens 'n epos gestuur (27 Junie 2013) en dit is gedelete voordat die epos nog gelees is. Het dit weer gestuur op 9 Julie 2013 en ontvangs erkenning, maar heelaas nog geen terugvoer vanaf Hoofkantoor. Ontvang die nuwe rekeningstaat op 23 Julie 2013 en die rekening word gedebiteer met 'n brief fooi van R19-38 asook sms fooi van R2-61!!! Vandat ek die rekening het by Fochini het ek tot op datum GEEN SMS van hulle ontvang nie. Ek s? reguit dat hulle onbevoegde personeel het wat nie hulle werk kan doen nie.


Company: Foschini
Country: South Africa
City: Head Office, Cape Town
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Edgars
Situation of my case on my account

Game
Rekening Vouche

Absa
Geen terugvoe

Altech Netstar
REKENING STAAT NIE OP DATUM EN BAIE ANDER KLAGTES

Standard Bank
Deposito verkeerdelik gedoen

Leserskring / Leisure Books
Rekening afdeling `n gemors

Autopage
Klagte oor Selfoon rekening

Autopage
Rekening probleem vanaf 2012

Absa
PROBLEME WORD NIE OPGELOS NIE

Multichoice
Foutiewe rekeningstate