Planet Fitness
MORE COMPLAINTS

Sports

Goeie Dag

Hierdie is seker al die 10 de keer wat ek moet kla oor Planet Fitness.
Ons het al soveel problem gehad en nou gebeur dit net weer.
Ons het 22 Oktober bevestiging ontvang dat hulle ons kontrak kanselleer en dat hulle ons skikking geld ontvang het. Dis nou 6 weke later en die kontrak is steeds nie gekanselleer nie. 29 November het daar n payment af gegaan en nog n addisionele R53 wat ek nie weet waarvoor nie.
Ons het vanovvend vir Turshia prober bel en kom net nie by haar uit nie. Ons het selfs gesukkel om net by n Bestuurder uit te kom maar kon nie eers daar reg kom nie.

Ons is nou siek en sat vir Plante fitness. Ook maar goed ons het die kontrak gekanseleer want ek sien nie meer kans vir so gesukkel nie.


Company: Planet Fitness
Country: South Africa
City: Lynwood
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Chatz Cellular
SELFOON KONTRAK

Planet Fitness
NO FEEDBACK!!!

Mtn
Unnecessary deductions

Vodacom
Vodacom

Autopage
Kontrak uitgeneem

Virseker Insurance
Anderste as ander???

Department of Labour
SWAK DIENS VAN DEPT VAN ARBEID, PORT ELIZABETH

Carstens Uitgewers
Geen vordering op manuskrip

Aig Life South Africa
Baie slegte en vertraagde terugvoer. Eis misversta