Virgin Active South Africa
Contract and Account Problem
- 02-12-2013
- 8
Ek het by Virgin Active in die Paarl aangesluit in Desember 2008 die kontrak is aaneenlopend tot Desember2009 daar na is dit maand tot maand basis ek het besluit dat ek my lidmaatskap wil beeindig ek het Virgin Active per brief laat weet dat ek my lidmaatskap wil beeindig ten einde Januarie 2013 tot my verbasing is my lidmaatskap nie beeindig nie ek het Virgin Active gekontak om vas testel wat die probleem is die persoon by Virgin Active het vir my gese dat my kontrak is geskuif tot en met 2014 na baie gesukkel om inligting te kry waarom is my kontrak geskyf het hulle my megedeel dat daar in 2009 8 paaiemente nie betaal is nie en dat daar n groot fout op hulle sisteem was en dat ek eers die agterstalige geld moet betaal waarvan Virgin Active my nie gekenmerk met die probleem nie nou wil ek net weet die volgend
1) Hoe is dit moontlik dat Virgin Active nooit in 4 jaar die probleem raak gesien nie
2) Wie gee Virgin Active die reg om my kontrak sonder my wete aan te skyf
3) Ek is nie ingelig deur Virgin Active dat daar enige probleeme was met die betaling nie
4) Hoe kan Virgin Active my verantwoordelik hou vir hulle foute
Company: Virgin Active South Africa
Country: South Africa
City: Paarl