RCS
Allokasie van gelde betaal

Business & Finance

Ek sukkel nou al van verlede jaar November 2012 om gelde wat ek betaal het te laat allokeer op my rekening nou na vele maande is die gelde geallokkeer maar nou mag ek nie 'n opbetaalde brief kry nie want daar is volgens hulle nog gelde uitstaande - a.g.v die allokasies wat laat gedoen is. Hoe kan ek veranwoordelik gehou word vir die mense wat nie hulle werk doen nie - Nadat ek al die bewyse van betalings 'n paar keer moes deur mail en elke keer bevestiging gekry het dat hulle die betalings kan sien is dit nou begin Sept eers gedoen. Ek het Vrydag die 6de Sept met 'n dame gepraat en sy het belowe dat ek 'n opbetaalde brief binne 48 uur per e-mail sal ontvang net om vandag die 11 de Sept te hoor daar is gelde uitstaande - die dame het wel bevestig dat rekening opdatum betaal is en alle allokasies is wel gemaak - die dame waarmee ek Vrydag gepraat het het nie eers my email adres op die stelsel aangeteken nie ek moes dit weereens vandag vir hulle gee.

HELP HOE GEMAAK NOU???


Company: RCS
Country: South Africa
City: Kaapstad - Hoofkantoor
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

Discovery Health
AGTERSTALIG

J & H Auto Spray
Really taking my elderly parents for a ride

Telkom
Cancel my internet line, sent me proof

Lancet
Lancet Pathetic Service

First National Bank
Wat moet mens doen om regte inligting te kry

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Medihelp
Terugvoer is pateties

Standard Bank
Diefstal en bedrog

Mtn
Gee voor ek betaal nie my kotrak nie