JD Financial Services
Geen antwoord
- 02-21-2013
- 2
Sukkel al 2 ure om deur te kom, elke keer skakel dit terug na stemtoon vanaf die begin. My hoofklagte is dat ek skeilik na 2 jaar R45.00 admin fooi agterstallig is maar volgens my kontrak betaal ek R 57.00 p/m wat ingesluit is in my paaiement. Nou wil hul my oorhandig. Ek kry ook geen state vandat ek my adres laat verander het nie. My rekening is amper klaar betaal.
Company: JD Financial Services
Country: South Africa
City: Call centre Hi Finance