8ta / Telkom Mobile
Moet nooit n 8ta kontrak uitneem nie!!! SWAK

Telecommunications

Ek het drie maande gelede vir my by 8ta n iphone5 kontrak gekry. Die kontrak is gekies omrede dit 100min, 100smse, data ens insluit. Hierdie foon gebruik ek ook vir werk...

Na n paar dae kom ek agter die iphone kan glad nie smse stuur nie. Ek het die 8ta winkel in Canal Walk gekontak en daar is vir my gese, om die call senter te bel. Ek het die call senter gebel en hule het my weer na die winkel terug gestuur. Na n lang gesukkel is daar vir my gese dat daar n probleem is en dat die nuwe iphone5 op die 8ta netwerk nie smse kan stuur nie. Daar is ook gese dat ek die foon moet aan en af skakel elke keer wat ek n sms wil stuur want dan mag die sms "dalk" deur gaan. Ek is na die voorval al vier keer na 8ta toe in Canal Walk en elke keer is daar "call" gelog en iemand sou my terug bel. Na drie maande het niemand my nog gebel, opgevolg of die probleem uitgesort nie.

Wat staan my te doen.?

Elke maand gaan die gelde van my rekening af. Ek het n kontrak wat n sekere hoevelheid smse insluit en ek kan dit nie gebruik nie.

Ek voel hulle moet, of my n nuwe foon gee en betaal om al die info op my foon oor te dra na die nuwe foon OF 8ta moet mens af gee op die kontrak.??!!


Company: 8ta / Telkom Mobile
Country: South Africa
City: Canal Walk
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Autopage
Cellphone

Vodacom
Nokia 206

Vodacom
Physical damage

Vodacom
Swak Diens

Vodacom
Kontrak, foon al 3 x ingestuur in 6maande

American Swiss
Slegte/Geen diens

Nashua Mobile
Slegte diens en false informasie!!!