Presleys
Noooit weer nie!

Recreation & Entertainment

Ek wil julle net in kennis stel dat die dame wat by die "sport bar" gewerk het (17 Feb) is absoluut pateties!! Ons was 3 vriendinne bietjie uit vir 'n aandjie, maar ons moes ten minste 20 minute gewag het dat die kroeg dame ons moet help, op die ou einde het ons 'n onbekende persoon gevra of hy ASB vir ons iets sal koop!!

ABSOLUUT PATETIES!!!


Company: Presleys
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

KFC
Waiting... Waiting... Waiting Drive Thru

Jet
SLEGTE DIENS EN MANIERE VIR ALBEI JET WINKELS

Mega couch and mattress
WAITING MORE THAT 2 MONTHS!!

Netcare
Dokter wat skaars Engels kan praat nie

Maneki
Dit vat 'n ewigheid

Multichoice
Onbevoegde personeel

MiWay
Patetiese diens

Futuris Monitoring Services
ALARM WERK NIE MAAR DEBIET ORDER GAAN DADELIK AF

Makro
Patetiese diens

Bonitas
PATHETIC, PATHETIC