KFC
Waiting... Waiting... Waiting Drive Thru

Cafes, Bars, Restaurants

Ek stop by KFC vanmiddag Tyd: 13:20 om presies te wees, daar is net 4 motors voor my in die ry! Na dit wat 'n ewigheid voel kom ek uiteindelik by die dame wat my bestelliing vat en vandat sy my bestelling gevat het tot en met die tyd wat ek my kos gekry het is 'n volle 15min! Soos ek nou voel koop ek NOOIT weer by KFC nie, die diens in Upington is ALTYD pateties (veral in vergelyking met ander KFC's) Ek is seker daarvan ek is nie die enigste persoon met hierdie frustrasie. ASB! Mense kyk 'n bietjie na julle diens en werk kry die kos vinniger by die kli? nte uit!


Company: KFC
Country: South Africa
City: Upington
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Global Nissan
WOW WOW WOW

Maneki
Dit vat 'n ewigheid

Prepaid24
GOEIE DIENS!!!

Gm Imperial
Swak kliente diene

Jet
Swak Diens, onbehulpsaam, onkundig en ongeskik

Wimpy
Bad Attitude

Futuris Monitoring Services
ALARM WERK NIE MAAR DEBIET ORDER GAAN DADELIK AF

Multichoice
Word asb wakke

Markham
Swak diens