Mega couch and mattress
WAITING MORE THAT 2 MONTHS!!

Miscellaneous

EK HET N STEL BESTEL EN REEDS BETAAL OP DIE 9DE APRIL EN WAG NOGSTEEDS!! EK KON MY HUIDIGE STEL VERKOOP HET MAAR MOES DIE KOOP KANSELEER OMDAT EK WAG VIR MY STEL VAN MEGA COUCH AF EN NIE SONDER N STEL KAN WEES NIE! TERUGVOERING IS PATETIES! AS EK NIE BEL NIE SAL NIEMAND MY IN KENNIS STEL NIE. WATSE DIENS IS DIE!!

WAAR IS DIE STREWE OM N KLIENT GELUKKIG TE MAAK, OMDAT DIT N KLIENT IS?

RIA BLIGNAUT
[Email Removed]


Company: Mega couch and mattress
Country: South Africa
City: Weltevredenpark / hillfox
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mattress Zone
Vervanging van stukkende leer sitkamer stel

Exclusive Furniture
Aflewering

Russells
Sitkamerstel

Russells
Swart sitkamerstel is met wit garing gewerk

Morkels
Poor Customer Service and no feedback

Adt Security
Uiters swak diens ontvang

Rochester Home Decor
BAD SERVISE

Presleys
Noooit weer nie!

House & Home
Aie ongelukkige klient SWAK SWAK SWAK DIENS

Lewis Stores
Lounge suite