Multichoice
Onbevoegde personeel

Recreation & Entertainment

Maandag 20 Januarie ingeskakel na 051 503 2222 waar ek met een julle klientskakels (Lebogo?) gepraat en gevra het wat moet ek doen om weer my DSTV aan te kry. Hy het toe genoem ek moet R289 of R298 betaal wat beteken ek betaal vir Januarie, Februarie en geld vir die her aansluiting. Ek het baie duidelik vir hom gevra vir KYKNET, hy het ges? ek gaan terug op DSTV SELECT 2 waarop ek voorheen was. Baie gelukkig met die vriendelike en flinke diens doen ek dadelik EFT, skakel terug praat met (dame) en die dame se ek moet asb my bewys na [Email Removed] e-pos en dan behoort ek binne 2 na 24 terug te wees op die lug. Dinsdag 21/1/2014 gaan ek gou vinnig huistoe en kyk of die DSTV aan is, en nogsteeds is dit nie aan nie. Weer skakel ek in en praat met man die keer, en hy se hy sal dit vir my oopmaak binne die volgende 30 minute waar ek op die lyn bly en hy dit bevestig met julle tegnikus. 17:15 kom ek by die huis en skakel toe weer BFN kantoor sonder sukses. Woensdag moes ek hoor dat DSTV Select 2 nie meer bestaan nie, jammer dit is nie my fout nie lei julle personeel beter op so dat hulle bevoeg is om hulle werk te doen en DOEN wat ek voor betaal het.


Company: Multichoice
Country: South Africa
City: Bloemfontein
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Multichoice
Weereens so teleurgesteld!!

Sportscene
Kan nie hulle werk reg doen nie

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Discovery Health
Ek wag NOG STEEDS!!!

Edgars
Kan nie lees nie

Multichoice
SWAK SWAK SWAK

Mustang Marketing
Kanselasie van kontrak

Discovery Health
Refund

Vodacom
Vodacom

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal