Danie Langenhoven
Breach of contract

Construction & Repair

Ons het verlede jaar 2012 vir Danie Langenhoven van Kleinmond genader om aan te bou by ons huis, wat hy tot dusver gedoen het is baie mooi, maar hy het nie alles klaar gemaak nie. Ons het hom al sy geld betaal onder andere R7000 vir blindings en hier is nog ander werk wat hy moet klaar maak. Ons het om al hoeveel probeer kontak maar hy neem nie ons oproepe nie en beantwoord ook nie ons sms's nie. Hy is Danie Langenhoven van Kleinmond sel nommer 0824714943 of 0712943843

Baie Dankie
Letitia Nel


Company: Danie Langenhoven
Country: South Africa
City: Kleinmond
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

G A Konstruksie
Werk aangevra wat gedoen is- nooit betaal nie

Standard Bank
ONBEHOLPE STANDARD BANK

Outsurance
Beste Diens ooit

ERA Real Estate Agency
Problem with rental contract

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Platinum Life
Traumatiese ervaring, nog erger gemaak

Vision Motors
UITSTEKKENDE DIENS

Netcare
IS DIE MENSE WAT OMGEE

Ranch Furniture
TV Kas gekoop te Ranch Furniture