ERA Real Estate Agency
Problem with rental contract

Miscellaneous

Ons het dringend hulp nodig en glo u sal ons kan help. My man het sy werk in Mei 2012 verloor en in Oktober 2012 het ons geen ander keuse gehad as om ons huis uit te verhuur nie. Ons het van Era Eiendoms agente gebruik gemaak. Die huurders wat hulle ingesit het, het net vir Oktober en November 2012 betaal. Vanaf Desember 2012 tot Maart 2013 was geen huurgeld ontvang, daar was geen water en ligte rekeninge betaal vanaf Oktober 2012.Ons eiendom was baie verniet met baie skade wat die deposito geld nie gedek het nie. Ons het menigmale met Marlene Wilkens die verhurings agent probeer kontak maak en boodskappe gelos maar sy het selde na ons terug gekom. Ons het nadat ons geen positiewe terugvoering van Marlene gekry het vir Wessel Sevenster (Principal van Era) gaan sien. Hy het aan ons vertel dat daar n kennis gewing van ontruiming aan die mense gegee is. Die balju moes die slotte vervang en meubels verwyder het wat op n veiling verkoop sou word wat tot nou toe nie gebeur het nie. Intussen het die bank ons een voertuig terug geneem as gevolg van die gelde wat nie ingekom het van die huur. Ek voel net Era het die fout gemaak en nou moet ons daar onder ly.


Company: ERA Real Estate Agency
Country: South Africa
City: Klerksdorp
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Heatwave
Betaal nie vir werk wat gedoen is nie

Wesbank
Geen diens en onwettige ekstra kostes?!

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Just Letting
Swak diens!!!

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

Bulls Eye Auto
Die 14de Oktober 2013 om 3:30 hetunlawful behavio

J & H Auto Spray
Really taking my elderly parents for a ride

Ranch Furniture
TV Kas gekoop te Ranch Furniture