Platinum Life
Traumatiese ervaring, nog erger gemaak

Business & Finance

Wat ek gedink het is n wonderlike polis om uit te neem is besig om in n nagmerrie te ontaard. Ek het die kanker polis vir my en my gesin uitgeneem en dit toe ook by my ma aanbeveel. Ongelukkig is my ma toe op 18/12/2013 met kanker gediagnoseer en moes sy n masektomie onder gaan. Groot was my verbasing toe ek die papierwerk aan vra om my ma te help met alles, om te sien hoe baie goed benodig word (en baie van dit onnodig!), maar ons het dit ingevul, nou is als gefaks en ingestuur, maar steeds moet Platinum Life hierdie moeilike tyd in ons lewens nog erger maak. Hulle het als swart op wit, maar kontak steeds my ma vir vra soos, het jy vroeer kanker gehad (3 dr's het op die eis vorms geskryf NEE), gaan u nog operasies moet ondergaan? (hoe in die lewe sal ons nou weet???) Wat gaan aan Platinum? Was ons Kersfees en Nuwe Jaar nie traumaties genoeg nie??? Of soek julle net n verskoning om nie uit te betaal nie??? Glo my ek oorweeg dit en ek SAL my polis kanselleer as dit nodig is!!!


Company: Platinum Life
Country: South Africa
City: South Africa
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Clientele Life
Geen terug voering oor uitkeer van die polis geld

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

SARS
Weet nie meer wat om te doen nie

Jet
As julle diens en Klere wil he gaan hierna toe

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Sanlam
Steel kinders se studie geld

Mtn
Geen LTE en geen Kliënte dien nie

Absa
Nou is ek regtig

Aig Life South Africa
Baie slegte en vertraagde terugvoer. Eis misversta

Discovery Life
Gelieg en gesteel vir 9 jaa