Outsurance
Beste Diens ooit

Business & Finance

Ek was in 'n motor ongeluk betrokke maar was nie my skuld nie. Op die ou end het die skuldige net beloftes gemaak om die bybetaling te betaal en moes ek dit betaal. Ek het Outsurance gekontak en by Sanet van Niekerk uitgekom, sy het gese hul gaan kyk wat sy kan doen, sy het ook gese dat dit 'n baie stadige proses kan wees, maar dat ek welkom is om haar op 'n gereelde basis kan kontak. Ek het haar eenkeer 'n maand gekontak via epos en sy was net altyd baie behulpsaam.

Sy het my vandag geskakel en gese die eis was suksesvol en dat die geld binne 2-3 dae in my rekening sal wees.

Ek is baie bly dat daar nog iemand is soos Sanet wat so 'n passie het vir haar werk. Ek wil net weereens baie dankie se vir wat sy vir my gedoen het.

Dankie weereens

Martie Vente


Company: Outsurance
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

G A Konstruksie
Werk aangevra wat gedoen is- nooit betaal nie

Essential Med
My mother's hospital and dr's accounts

Dial-a-bed
Extremely poor service by dial a bed employees

Clientele Life
Geen terug voering oor uitkeer van die polis geld

MiWay
MiWay's best Assesso

Outsurance
Diens net so Outstanding soos Outsurance self!

PostNet SA
Teleurgetstelling

College SA
Patetiese Diens

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige