G A Konstruksie
Werk aangevra wat gedoen is- nooit betaal nie

Construction & Repair

2012-09-05 het Gerie ons genader om Flyers en print werk te doen vir hom, asook oor een gekom dat hy sal betaal elke vrydag nadat hy gevra het of hy n lopende rekening kan oop maak by ons, want hy wil baie werk moontlik vir ons inbring, na omtrent R361.33 het ek hom genader om sy rekening te betaal, maar op elke vrydag het hy ons belowe hys oppad maar net nooit opgedaag nie,
die flyers in printwerk was ook vir sy vrou se haarsalon op danabaai gedruk en dus het ons haar prober bel om te hoor waar Gerrie is want hy vermy ons as ons hom bel, ons het hom op 14 Nov 2012 gebel asook op die 26 November, maar hy het net nie reageer nie

ons het toe sy vrou gebel by haarsalon, wasr sy die foon in ons oor neer gegooi het en net gese het ons moet dit met hom uit klaar hy het die skuld gemaak, en ook vir ons gese hoe onprofesioneel ons is omdat ons haar bel vir sulke nonsens, ons is nou al in n nuwe jaar en steeds is die geld uit staande

R360 is seker nie n klomp geld vir party mense nie, maar as jy n klein besigheid is, kan dit n groot verskil maak aan die einde van die maand, en die feit dat ons uit ons pad gegaan het om vir hom nog afslag ook te gee,

baie dankie


Company: G A Konstruksie
Country: South Africa
City: Mosselbaai
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Outsurance
Beste Diens ooit

Nashua Mobile
Swak diens!!!

MBD Attorneys
WOEDEND oor verjaarde eis

Adt Security
Swak diens en geen response

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Netcare
Naam skoon maak by ITC

Cell C
CELL C CHARGE ACCOUNT AND DIDN'T GIVE PERMISSION

Standard Bank
Wou net internet limiet gaan verhoog

Danie Langenhoven
Breach of contract