Sasol
Swak Kliente Diens

Cars & Transport

Ek het vanoggend ongeveer 07:00am by die garage gestop om petrol in te gooi, daar was alreeds so 3 karre voor my waarby petrol joggies besig was, een persoon was besig om die area skoon te spyt met water, ek het gestop en gewag vir iemand om my te kom help. Een petrol joggie het vanagter af (badkamer se kant) gekom my gesien en gewaai, so ek het gedink hy kom help, maar nee ek wag toe verdere 20 minute, intussen is daar twee petrol joggies binne in die winkel besig met 'n chat met die dame agter die toonbank, sekerlik kan hulle mos sien dat daar karre buite staan, die persoon wat die area skoon spyt, sien my maar help nie... Hoekom?

Ek vrae toe vir hom of hy my kan help waarop hy antwoord dat hy besig is om skoon te maak (hoe verduidelik jy die antwoord). Ek het toe my vererg en gery.


Company: Sasol
Country: South Africa
City: Key west
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

KFC
KFC: Familie take-away of Pub???

Markham
Swak diens

Shell South Africa
BAD ATTITUDE AND ASULT BY MANAGER

Mcdonalds
Skoon maker verneder ou oom

Caltex
Swak kometaar oor wit mense

Sterns
Winkel se ondergang agv swak bestuur!!

Lusio Panelbeaters
0848962105

KFC
Swak diens

Pick 'n Pay
Ongeskikte personeel