KFC
KFC: Familie take-away of Pub???

Cafes, Bars, Restaurants

Gisteraand het ek en my vriend vir ons KFC gekry vir aandete. Eerste probleem, toe ons by die KFC kom by die nuwe mall in Upington, toe sit van die personeellede op 'n kampstoel voor die winkel in hulle KFC klere. Kom binne, toe staan daar sommer kliente binne die winkel met bier (Amstel) en drink sommer daar in die winkel. Bestuurder aangepraat maar hy het dit kwansuis nie gesien nie. Daar was heelwat KFC personeel agter die toonbank maar slegs een til oop. Ons was by die een til besig toe stap die volgende klient na die volgende til en die personeel se toe vir hom jammer meneer, maar slegs die een til is oop. Hy vra toe vir hulle nou wat is hulle doel dan hier? Hulle staan net rond, hulle kan mos maar die volgende til oopmaak. Maar wat maak die KFC personeel, hulle gesels te lekker met die customers in die winkel wat so lekker bier drink. Daar was so geraas in daai winkel soos almal hard praat, laat ek nie eens kan hoor wat my vriend se nie. Dit is flippen pateties. Dit is swak. Dit is 'n takeaway plek waar jy kos koop vir jou gesin. Hoe gaan dit lyk as iemand fotos moet plaas in die koerant oor sulke swak gedrag en drank misbruik in so openbare plek? Nee man, dis swak.


Company: KFC
Country: South Africa
City: Kalahari Mall Upington
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

KFC
Swak diens

Markham
Swak diens

Foschini
Blocking accounts

NWJ
Ring wat ek by NWJ gekoop het

CNA
RETURN VAN GAME NIKS GEHELP NIE

Pick 'n Pay
UNBELIEVEBLE WARM

Jet
As julle diens en Klere wil he gaan hierna toe

Toyota
Moeg gekla

Checkers & Checkers Hypers
Express tills

Sasol
Swak Kliente Diens