Lusio Panelbeaters
0848962105

Cars & Transport

Op Donderdag 4 April 2013 was ek in 'n botsing betrokke. My kar het net gevrek en kon nie verder met die kar ry nie. Die kar is dadelik na die Metro Accident Assist scrapyard gesleep. 'n Assessor het na die kar kom kyk en die kar na Lusio Panel Beater gestuur vir herstel werk. Drie weke na die botsing het ek Lusio gebel om te hoor hoe staan sake. Die persoon het vir my ges? hulle het nog nie aan die kar begin werk nie, omdat daar nog vir parte en onderdele gewag word. 'n Week later het ek weer gebel. Daar is toe vir my ges? : "Ons het nou al die parte en onderdele gekry". Ek moet geduldig wag en hulle genoeg tyd gee om met die kar te werk. Toe ek twee weke later weer gebel het (dit was 'n Maandag), is daar vir my ges? dat hulle besig is met die laaste werk voor die kar oor gesprei gaan word en ek kan Vrydag my kar kom haal. Ek het toe die Donderdag weer gebel. Toe is dit van hulle sit my deur workshop toe en daar is dan nie antwoord nie. Ek het toe begin keel vol raak vir swak diens. Dieselfde dag het ek die makelaar gebel, sy het ges? sy sal gou hoor wat aangaan. Paar minute later het die makelaar my terug gebel. Sy s? toe vir my dat Lusio vir haar ges? het dat daar glo die Dinsdag


Company: Lusio Panelbeaters
Country: South Africa
City: Wattloo Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Vodacom
Swak Diens

Woolworths
Versekering op rekeninge

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Spec-savers Sa
Patetiese diens

General Motors South Africa
EITERS PATETIES

Maneki
Dit vat 'n ewigheid

First National Bank
Cellphone Banking

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

Standard Bank
Wat die hel