Markham
Swak diens

Shops, Products, Services

Ek was Saterdag by Markhams Stellenbosch om 'n paar van die Cats boots kontant van 'n R999 te koop, want ek het nie rekeninge nie. Ek het reguit gegaan na die skoene afdeling en gewag op 'n verkoops persoon om my te help in 'n grootte 6 Ek het daar gestaan vir meer as 45 min so ek het na die betaal punt gegaan waar al die verkoop persone was daar was niemand op die vloer nie ek het terug na die skoene afdeling gegaan gedink iemand sal kom om my te help maar niemant het gekom nie nog 30 minute het verby gegaan so ek het weer na die na die betaal punt gegaan en gevra is daar iemand wat my asseblief kan help en die man voor by die till het ges? hulle is besig (baie sarkasties) ek het hom ges? ek is net so n klient soos enige van die mense in die winkel en wil net elp wees. Toe besluit ek stap uit die winkel want daar is baie ander winkels wat ek ook by kan koop en wat my beter diens sal gee. Ek het nie tyd vir mense wat nie hulle kliente reg kan behandel nie ek was baie kwaad want ek kan sien die personeel was nie interested in my kontant verkope nie en dit is nie die eerste keer dat ek swak en onvriendelike diens ondervind nie.


Company: Markham
Country: South Africa
City: STELLENBOSCH
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Builders Warehouse
PVC Reduce las

NWJ
Ring wat ek by NWJ gekoop het

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

KFC
Swak diens

Game
Swak diens

Edgars
Bad Service

Gm Imperial
Swak kliente diene

Jet
Jet verkoop klere wat vol gate is

Netcare
SWAK DIENS IN NOODGEVALLE