Sterns
Winkel se ondergang agv swak bestuur!!

Shops, Products, Services

Ek het 2005 tot 2006 by Sterns Kolonade onder die bestuur van Vanessa van Standen (van Aswegen) gewerk. Die kliente moes altyd gegroet word al "window shop" hulle, die kaste, spieels als moet skoon gewees het, het vroeg oggend kla getel. Die diens, netheid en die winkel in die algemeen was PUIK!!!
Vandat Vanessa nie meer die winkel bestuurder is nie het Kolonade se Sterns geweldig agter uit gegaan. As mens in die winkel loop dan is daar nie 'n verkoops dame in sig nie, die counters is vol papier, die stofsuier le voor mens kan nie loop nie, die venster is so vuil mens kan skaars daar deur sien, niemand groet nie, verkoops dames kan jou nie eers antwoord as jy vir 'n prys vra nie en doen nie eers moeite om te kyk nie.
Soos vandag toe ek daar inloop om te hoor hoeveel kos 'n bat en pressure test vir my Polise horlosie s? Nthabiseng vir my sy weet nie terwyl sy op 'n emmer sit, sal nie opstaan VAN DIE BLOU EMMER AF en kyk nie al wat haar antwoord was, was "I don't know, hundrend and someting". Die winkel bestuurder Heyla was ook glo in die winkel. Hoe bestaan die winkel nog met sulke diens en staff?? Ek is bitter teleurgesteld en sal erder na 'n ander winkel gaan as na Sterns!!!


Company: Sterns
Country: South Africa
City: Kolonade
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

@Home
Bad customer service

Pick 'n Pay
Kamstige Babakame

Pick 'n Pay
UNBELIEVEBLE WARM

KFC
KFC: Familie take-away of Pub???

Markham
Swak diens

Mr Price Home
Moes lank wag&was onvriendelik

Jet
SLEGTE DIENS EN MANIERE VIR ALBEI JET WINKELS

Wimpy
Swak diens

Jet
Swak kliente diens van gillende bestuurde

Pick 'n Pay
Help nie kliente klaar en reg nie