Gm Imperial
Swak kliente diene

Cars & Transport

Donderdag 19 Des bel die verkoopsagent GM Emperial om n afspaak vir die voertuig te maak waar die persoon van GM bevestig dat ons voertukg n diensplan het en n afspraak is gemaak vir 23 Des 2013. Ons het die voertuig ingevat 7:00 die oggend. Ons kry om en by 12:00 n oproep die voertuig het nie n diensplan nie en die diens kan nie gedoen word nie. Ons het met n gesukkel die verkoolsagent by eerste geluk motors in die hande gekry waarop hy bevestig het die persoon met wie hy gepraat het het gese die voertuig het n diensplan, maar as daar probleme is moet GM die diens doen en n rekening vir Eerste geluk motors stuur waar GM weier om dit so te doen. Ons is bekommerd oor die kilos wat die voertuig gaan oorgaan oor sy diens. Die persoon het verseker dit sal nie n probleem wees nie net soos daar bevestig is daar is n diensplan en as dit kom by die diens dan is hy weer oor sy kilos en dan is daar n probleem. Ek voel dit is baie swak!!! Probeer jy iemand by Eerste geluk motors bel is daar geen antw of voice mail om te se hulle is toe nie dit is baie swak ook. En nou moet ek as klient sukkel!


Company: Gm Imperial
Country: South Africa
City: Bloemfontein
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Toyota
My Toyota Land Cruiser is nog steeds nie reg

Hyundai South Africa
Swak na verkope diens

Nissan South Africa
ONAANVAARBAARE DIENS!

Eerste Geluk Motors
Foutiewe voertuig verkoop

Toyota
Moeg gekla

Auto And General
DIENS AAN MY NA MOTOR-ONGELUK

Imperial Ford And Mazda
Belaglike swak diens

PostNet SA
Teleurgetstelling

Mahindra Sa
9 MAANDE VAN SUKKEL

GM Imperial
SWAK DIENS