Prepaid24
GOEIE DIENS!!!

Business & Finance

WoW - ek het nie gedink mens kry nog goeie, vinnige en eerlike diens in RSA nie! Hoe lekker is dit nie om onmiddelik terugvoer te kry (20h21 in die aand) en dan die volgende oggend (soos belowe weer terugvoer te kry EN die "probleem" is opgelos.
Dit nadat ons vir 3 dae aaneen glad nie deur STD of FNB kon krag koop vir een of ander simpel rede nie, ons rekening is en was nog altyd 100% op datum en daar is dus GEEN rede hoekom ons nie kan krag koop deur die bank nie... Ek was skrikkerig om Prepaid24 te gebruik omrede ek hulle toe net toevallig ondek het toe ek probeer kyk op die internet of ander mense ook sukkel om krag te koop deur STD.
Baie dankie vir die goeie diens! Ek sal verseker net van julle diens gebruik maak in die toekoms! As julle aanhou om sulke goeie diens te lewer sal julle verseker die mark kan oorneem en behou!


Company: Prepaid24
Country: South Africa
City: Centurion - City of Tshwane
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Zuid Afrikaans Hosptial
BESTE MEDIESE DIENS

Simply Shoes
PUIK DIENS

Time Freight
Middelburg depot is tops

Mccarthy
Uitstekende diens wat alle verwagtinge oortref

Hungry Lion
Goeie diens kos op n hoe gehalte

Santam
Kompliment

Incredible Connection
SOMERSET MALL IS N TAK WAAROP JULLE KAN TROTS WEES

Auto And General
Baie dankie

Cell C
VAN SWAK NA GOEIE DIENS

Purple Turtle Movz
Uitstekende diens