Standard Bank
SAVINGS ACCOUNT CHANGE

Business & Finance

STANDARD BANK HET HUL SAVINGS REKENING VERANDER EN BLYKBAAR IS ALMAL IN KENNIS GESTEL DEUR MIDDEL VAN 'N SMS - EK HET GEEN SMS ONTVANG NIE.DIE KAARTE WERK OOK NIE WANT JY MOET NOU 'N CHIP KAART KRY EN EFT BANKBESONDERHEDE HET OOK WEL VERANDER.DIS MORE PAYDAY EN MY SALARIS WORD DEUR 'N HOOFKANTOOR INBETAAL EN AS EK GEWEET HET MY BESONDERHEDE GAAN VERANDER KON EK DIT DEURGEGEE HET AAN HULLE MAAR HOE MOES EK DIT GEWEET HET??? INDIEN EK AFTREKORDERS GEHAD HET WIE SOU DIE KOSTES GEDRA HET??? EK HET EERS VANDAG UITGEVIND VAN DIE VERANDERING EN MY PAY WORD ELEKTRONIES DEURGESIT - SO NOU GAAN EK NIE PAY NIE WANT HOOFKANTOOR HET NIE DIE REGTE BANK BESONDERHEDE NIE.EK GAAN SOMMER SON TOE MET STANDARD BANK EN EK WIL GRAAG WEET HOE HULLE IN DIE TOEKOMS SOORTGELYKE PROBLEME GAAN VERMY???

DEBBIE VELDMAN
0761876644


Company: Standard Bank
Country: South Africa
City: PAROW CAPE TOWN
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nedbank
Verandering van bank besonderhede

Absa
Vermindering van oortrokke SONDER kennisgewing

Vodacom
Verandering van bank besonderhede

Mtn
Geen LTE en geen Kliënte dien nie

First National Bank
*bleep*! bank na FNB verander-Alles gaan verkeerd

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Standard Bank
NIEMAND BEVEOG IN STANDARD BANK

Standard Bank
Sorry for "Damaged Goods" its your (???)

Absa
Bank kan nie Brandstof kaart verhoog nie!!!

Standard Bank
ONBEHOLPE STANDARD BANK