Nedbank
Verandering van bank besonderhede

Business & Finance

6 November 2013 het ek my bank besonderhede verandering deur gestuur na Nedbank per email en fax: ongelukkig wou die fax nommer nie werk nie. aan die email was attached: notification of changing of banking details, ou id, nuwe getroude id en huwelikssertifikaat, en brief waarop ek als mooi duidelik aandui wat als verander het. die email is gestuur na Phanda B (Brian) hy het my nog altyd gehelp as ek enige navra het, maar die keer het ek geen respons terug gekry nie. n mans persoon van nedbank het my in middel November gebel en ge-confirm laat my bank besonderhede verander het, en hy het nogal die regte besonderhede deur gelees na my toe. vroeg desember kry ek n sms wat se ek moet asb n paaiement betaal voor einde desember op die lening en ek het toe. ek email toe dieselfde Brian en vra wat aangaan op my rekening want die deibietorders gaan nie af nie en ek het n paaiement elektronies oorbetaal soos gevra deur n sms. na baie lang wag kry ek n oproep oor n paaiement wat agter is en toe begin ek vrae vra en daar is n Standardbank rek op my naam, ek besit nie eers n so rek nie. ek gese hulle moet investigate en terug kom na my maandag 13 Jan 2014, en nog niks. dis pateties...


Company: Nedbank
Country: South Africa
City: Welkom
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Standard Bank
SAVINGS ACCOUNT CHANGE

Vodacom
Verandering van bank besonderhede

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Nedbank
Ek moet betaal want hulle het nie diens gelewe

Renault South Africa
Probleem met voertuig registrasie

First National Bank
AFTREK VAN FONDSE SONDER TOESTEMMING

Standard Bank
Sorry for "Damaged Goods" its your (???)

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Ford
No parts available Ford Eco Sport Aircon

Vodacom
Renewal of domain name extremeblindspolokwane