Vodacom
Rekening Maak net geld

Telecommunications

Ek het 'n maandelike Top Up van R99 my blackberry diens wat bygevoeg word, debietorder hardloop maar geld nie betyds in nie, dan betaal ek die bedrag R100 (belaglik) wat vodacom mens charge vir debietorder wat nie deurgaan nie, ek het op 2de Mei R160 betaal direk aan vodacom geweet debietorder gaan nie deur nie, werk op kommissie salaris datum verskil Op die 3de Mei het hul my weer R100 gecharge. So laasmaand toe is dit R240.50 ek het dit toe inbetaal en foon is weer geaktiveer. Die maand presies dieselfde storie, maar sommer R358? Waar hulle aan die bedrag kom sal hulle weet, ek geweier om weer 'n R100 ekstra te betaal, hulle Invoice my toe sommer weer R100 op die 30/06 en weer 12/07 Die bedrag staan nou op R625.00 (Foon is afgesny) my hele redinasie is, hoe de duiwel kom hulle nou op daardie bedrag, en die faktuur se 30dae uitstaande en dit is nog nie eers 30dae nie! Dit nie die eerste keer wat ek so baie moet inbetaal nie, voorheen het ek maar net stilgebly en betaal. Nou moet ek eers die r625 betaal voor ek my aflos bedrag kan kry. So nou betaal ek al dai kostes? Ek wil die totale bedrag betaal op my kontrak en dan NOOIT weer 'n kontrak by vodacom he nie!


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Vodavalley Midrand
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Vodacom

Discovery Health
AGTERSTALIG

Edgars
Kan nie lees nie

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

Autopage
Klagte oor Selfoon rekening

Absa
Internet Banking

8ta / Telkom Mobile
Telecom taking of dubel paiments

Vodacom
Swak Diens