Multichoice
Weereens so teleurgesteld!!

Recreation & Entertainment

Ons DSTV was af vir n ruk, ek het gister weer geld in betaal baie MEER as wat ek moet en die bewys van betaling gestuur na al die e-pos adresse wat ek het. (3) Ek het ook ingebel nadat ek flippen lank moes aanhou, en die dame daar het my verseker als is ok die DSTV sal aan wees sy maak notas op die sisteem. So kom ek toe gister by die huis baie opgewonde want die DSTV is weer aan en raai wat!! Dis af, dit wys steeds daar dat ons rekening suspended is en dat ek die call centre moet bel. Ek het gister R110 se lugtyd uitgebel en dis steeds nie uitgesorteer nie ek is WOEDEND. Julle het duidelik geen idee hoe om met mense te werk nie en ook nie hoe om julle werk te doen nie! Ek wil dit uitgestorteer he vandag dis my reg as klient ek gaan ook nie weer bel nie ek verwag van julle om my te bel ek mors nie weer my geld op julle vir diens wat julle beslis nie kan lewer nie, Dis tyd dat julle, julle mense behoorlike training gee sodat almal van hulle weet hoe dinge daar werk en nie beloftes maak wat hulle nie kan by hou nie! Hopelik het ons weer DSTV vanaand waarvoor ek betaal het! Die 2 dae wat ek nie kon kyk nie wil ek krediet he asb!!


Company: Multichoice
Country: South Africa
City: Call Centre
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Multichoice
Onbevoegde personeel

Bluebean
6 MONTHS

Edgars
Kan nie lees nie

Telkom
Telkom swakste diens

First National Bank
PAID UP PETROL CARD

Jet
Swak Diens, onbehulpsaam, onkundig en ongeskik

Multichoice
Word asb wakke

Absa
ABSA IS CLUELESS

First National Bank
Legal Creditcard wys nog steeds