Autopage
Kry nie reaksie terug op skrywes

Telecommunications

Verskeie skrywes is gerig, na ek by hellopeter klagtes ingedien het, bel daar wel mense terug, maar hul maak nie vooraf seker waaroor my klagtes gaan, elke keer is dit iemand anders en moet ek vooraf verduidelik waaroor als gaan en boonop is almal engels, en ek weier om in engels gehelp te word. Omdat ek self internetbetalings op my rekening maak, moet ek voor die 15de betaal, anders blok hul my lyne, ek kry eers die 25ste salaris, om te voorkom dat my lyne geblok word, beteken dit dat ek my rekening vooruit moet betaal! Ek kan dit nie bekostig, ek voel daar word gediskrimineer teenoor kli? nte wat kontant en internetbetalings doen.
my lyne is vandag geblok, nadat iemand my laasweek gebel het en verseker het dit gaan nie geblok word nie!
Ek is "dik" en "moeg" vir autopage en hul diens, want nie een van hul mense gaan stel vooraf ondersoek na my klagtes en kom met daadwerklike antwoorde terug nie. ek betaal vir dienste maar autopage lewer geen diens nie!


Company: Autopage
Country: South Africa
City: Hoofkantoor
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Autopage
Lyne word geblok omdat dit nie betyds betaal word

Autopage
Kry steeds nie antwoorde op my klagtes nie

Autopage
Eageer nie op skrywes

First National Bank
*bleep*! bank na FNB verander-Alles gaan verkeerd

American Swiss
Pay something twice

First National Bank
SHOCKING!!!

Leserskring / Leisure Books
Uitstaande rekening

Foschini
Blocking accounts

Edgars
Situation of my case on my account

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering