Nedbank
Belaglike Swak Kliente Diens
- 03-18-2013
- 7
Daar was een teller aan diens. Ek wou 'n tjek inbetaal, toe die teller my versoek om te wag, omdat sy geld in die kluis wou gaan sit en ook gevra dat ek die ander kliente dienooreenkomstig moet inlig. Ons het 'n verdere 5 na 8 min gewag vir diens!!! Dit is onaanvaarbaar en belaglik om te dink dat kliente moet wag en dat daar ook verwag word om die instansie se werk te doen!!!
Company: Nedbank
Country: South Africa
City: Jacaranda Sentrum Rietfo