Absa
Diens uiters swak!!!

Business & Finance

Geagte ABSA,

Hiermee nog nooit gedink dat ABSA Privaat Bank sulke swak diens sal lewer nie, hoekom behoort jy aan Privaat Bank, omdat jy in 'n? salaris skaal val, nie waar nie so jy moet darm goeie diens ontvang.

My ander helfte sit in IRAK, in die woestyn, werk baie hard vir sy geld en hy moet sy maandeliks betalings maak van daardie kant af doen. Die arme man het sy pin geblock, hy kan niks doen van daai kant af nie sonder sy pin nie. Die man is in 'n toestand, want hy moet sy goed betaal!!!

Private bank, se hulle kan nie sy pin reset nie, maar net sy password, nou wat maak kliente wat meestal oorsee werk, as hulle pin geblock word? Vra ons met groot vraagteken?

Bestuurders by Privaatbank belowe om dokumente deur te stuur vir power of attorney, maar dit word ook nie gedoen nie.

Waar is die diens, hoekom 'n Privaatbank klient?

Nog nooit sulke swak diens ontvang nie, rerig ouens!!!

Skakel my asseblief op 081 048 3377, sal verkies as iemand kan skakel wat wel bereid is om te help.

Groete,
Nadia Ellis


Company: Absa
Country: South Africa
City: Absa Private Bank Tygerv
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Multichoice
SWAK SWAK SWAK

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

African Bank
Swak Diens

Gm Imperial
Swak kliente diene

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

First National Bank
Krediet Kaart

Sak Bikes
SAK Bikes - Onbeskryflik swak diens

Pick 'n Pay
SWAK DIENS EN AREA BESTUURDER LIEG VIR CUSTOMER

Hyundai South Africa
Swak diens

Samsung South Africa
After Sale