King Price Insurance
Pasop vir King Price

Business & Finance

Ek wil almal net waarskie tee King Price, ek is oor na hulle vir asseransie oor al hulle advertensies en beloftes. ja hulle is goedkooper as almal maar die grap kom as jy eis dan besluit hulle wat die waarde van jou toerusting is en wat hulle sal betaal.
ek het n groot en duur kar met n karefaan verloor en n voorbeeld is die karevaan was by hulle vir R60 000 verassereer aflos was R42 900 by die bank en hulle het besluit adt die waarde oor n tydperk van 1 jaar 3 maand na R28 950 geval het wat hulle betaal het, my kar was aflos R113 423.00 maar was vir my baie meer werd en hulle het na n jaar vandag presies besluit waarde het tot Totale bedrag betaalbaar aan finansiering: R103 100.00 geval.

Wat n grap ooo en is my problem as ek oor verassereer is nadat op band ek gese het die waardis is nie wat hulle wil gebruik nie

Pasop mense die is baie baie slim mense en hulle asseransie is nie wat hulle voor gee dit is nie ek sit met skriftelike bewys

verander asseransie voor dit te laat is vir almal wat by King Price is


Company: King Price Insurance
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Adt Security
Swak diens en geen response

Medihelp
Efund

Sanral
Niemand kan in my huis taal help nie

Investment Pools
Aie swak diens

Multichoice
Foutiewe rekeningstate

Loan Tracer Sa
Daylite robery

Mooirivier Makelaars
Uitbetalings

NWJ
Ring wat ek by NWJ gekoop het

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!