Investment Pools
Aie swak diens

Construction & Repair

Ek het n swembad laat insit op 6 Januarie 2013, die diens het goed begin en baie beloftes was gegee. Na n ruk het die weir lug gesuig, ek het hulle vele kere gevra om te kom kyk, Hulle het dit kom regmaak. Toe die swembad weer vol is het dit nog steegs lug gesuig. Ek het hulle weer laat weet, maar nou gebeur niks meer nie.(diens) ek is moeg gesukkel met hulle, hulle kom nie uit nie en is nog steeds vol lee beloftes, Die swembad se rand sak meer en meer en ek moet maar net water bygooi, die randsteen sak in want hulle sou n stamp masjien gebruik het om die grond vas te stamp maar hulle het n stok en n plank gebruik om mee te stamp. Ek het R32000.00 betaal vir n 4 x 6 swembad maar dit is net 3.6 x 5.6.Ek het menige male met Petro en haar man gepraat maar hulle smeer hulle af aan my. My invoice is nog nooit vir my gegee nie wat ek Petro al n honderd kere voor gevra het, Hulle is altyd te besig met ander oproepe as ek met Petro praat. My waarborg verval binne kort. Wie gaan nou betaal om dit reg te maak, of moet ek n prokereur kry.
baie dankie


Company: Investment Pools
Country: South Africa
City: Rustenburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Kia Motors South Africa
Fabrieks fout op Aircon

Ford
Swak diens

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

Hyundai South Africa
CD playe

Vodacom
Vodacom

Starline Buses
SPEEDING STARLINE BUSSES

Adt Security
Swak diens en geen response

Budget Insurance
BAIE SLEGTE DIENS!!

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Toyota
Moeg gekla