Loan Tracer Sa
Daylite robery

Business & Finance

Loan tracer wil geld uit my rekening vat vir iets wat ek nie gedoen het nie. Dis daglig diefstal!!! Pasop vir die naam. Hulle skuil ook agter ander name op die internet en net eendag laat hulle jou weet jy skuld julle geld. Ek het die CEO verskeie kere probeer kontak nadat ek uitgevind het dat loantracer geld uit my rekening oregmatig wil vat, maar niemand wil n boodskap los of n afspraak reel nie. Selfs een van die personeel het gese hulle sal vat wanneer hulle wil en by wie hulle wil!!! PASOP VIR LOANTRACER!!! Geen bestuurder is beskikbaar om met my te praat nie en kliente diens weier om te help... Hulle weet baie goed wat hulle doen!!!


Company: Loan Tracer Sa
Country: South Africa
City: Cape Town
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Just most perfectic service eve

Bluebean
6 MONTHS

First National Bank
My account is been Hacked

Themis Law Chambers
Betaling vir diens gelewer uitstaande

Homemark
Call and take money from your account

Multichoice
Foutiewe rekeningstate

SARS
SWAK DIENS

Capitec Bank
Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel

Standard Bank
Standard Bank Kredietkaart hou nie by ooreenkoms

African Bank
Swak Diens