Mtn
I pay a contract and no or weak signal

Telecommunications

Ek betaal n kontrak en kry geen of swak sein vir die laaste paar maande.ek het dit geraporteer maar word net elke keer gese dat dit deur gegee sal word na die nodige afdeling.ek doen baie werk op die internet en is vir die laaste paar maande genoodsaak om my vrou se Vodacom kaart te gebruik wat nie n internet kaart is nie so dit kos my n klein fortuin om op die internet te werk en ek het n mtn kaart daarvoor wat nie werk nie, dit het altyd goed gewerk maar die laaste paar maande is dit net of mtn nie meer vir hulle klieente omgee nie.


Company: Mtn
Country: South Africa
City: Swartruggens
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Internet Banking

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Telkom
Telefoon werk nie

Vodacom
Swak diens van Vodacom

Nashua Mobile
Paying For Internet But Can't Use It

Finchoice
Etallings

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

8ta / Telkom Mobile
8ta, nou het ek 'n BOLLIE data kontrak gekry!!!

Telkom
Onbetroubare diens