Telkom
Onbetroubare diens

Telecommunications

Vir meer as 6 maande werk ons foon meeste van die tyd nie in die aande nie, maar omtrent altyd nie tot omtrent 11vm in die oggende nie. Ek het al oral probeer kla maar hulle gee my 'nn verwysing en na 'n paar dae dan kry ek 'n sms wat beweer dat die foon nou weer heel is.Net die selfde aand of verseker die volgende oggend werk die foon weer nie. Ons het ongelukkig nie sellffoon ontvangs nie anders sou ek nie so met die klomp gesukkel het nie, die onbetroubare telefoon is al kommunikasie wat ons het. Die fout met die stelsel is ONDERHOUD, omdat TELKOM nei kan of wil nie sukkel 'n stelsel wat al 'n hele klomp jare goed gewerk het. Die klomp Smurfe kan gaan kyk hoeveel keer die foon gerapporteer is en hopeliik iets daaromtrent doen.


Company: Telkom
Country: South Africa
City: PHILIPPOLIS
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Telkom
Telefoon werk nie

Vodacom
Nokia 206

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Game
Game pruduk no donig what I whant

Telkom
BAIE SWAK DIENS MET OPGRADERING VAN TELKOM MIX

Vodacom
Swak Diens

Mtn
Swak Diens

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Vodacom
FOUTIEWE NOKIA 206 VODACOM

Telkom
Onbeskofste persoon ooit