Nashua Mobile
Paying For Internet But Can't Use It

Telecommunications

Ek betaal van nov 2012 my kontrak verniet wat ek geen diens kry ni. Het al 2 sim swops gedoen en word vir my gese wag 24uur. Ek Het glo nashua se top IT ouens gepraat 3 van hulle en wag nou nog vir foon opproep terug. Ek't gedoen wat IT vir my gese het en het veroorsaak laat my PC crash. R 1000 later werk hy weer. Matrix reken dis my sim en modem wat foutief is, maar nashua IT se dis my PC. Wil net hoekom werk die nuwe modem perfek op my PC? Ek moes intussen nog n kontrak uit neem sodat my besigheid kan doen gelukkig nie by nashua mobile nie. Ek wil weet ek te werk kan gaan om die kontrak kan Kanseleer want ek stel nie belang om vir n diens betaal want ek nie kry nie. Op die staduim vat nashua mobile net my geld al 4 maande. Uiters swak!


Company: Nashua Mobile
Country: South Africa
City: Boksburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Nashua Mobile
System Error on account

8ta / Telkom Mobile
Kansellering van kontrak

Nashua Mobile
Nashua mobile is useless!!

Nashua Mobile
Slegte diens en false informasie!!!

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

8ta / Telkom Mobile
Ek kan nie my kontrak kanseleer nie

Vodacom
Swak Diens

Nashua Mobile
Cancel contract

8ta / Telkom Mobile
Moet nooit n 8ta kontrak uitneem nie!!! SWAK