Vodacom
Swak diens

Telecommunications

Ek het in Januarie 2013 na die betrokke tak van Vodacom gegaan om uit te vind wanneer ek kan opgradeer.
Daar is vir my ges? dat ek op 25 Maart 2013 kan opgradeer. Vandag is ek na dieselfde tak van Vodacom om op te gradeer. Die personeel (2 jong mans en 'n jong dame) s? toe vir my dat ek eers die 25ste Junie kan opgradeer. Ek was verbaas, maar het toe gevra of daar geen manier is hoe hulle my dalk kan help nie, bv dat ek 'n ekstra fooi kan betaal net om vroe? r te 'upgrade'. My foon gee vreeslik probleme. Daar is net 'nee' ges?...het nie eers probeer om my te help nie.

Ek het daar uitgestap en ingestap by MTN. Daar is ek dadelik gehelp deur baie vriendelike personeel. MTN het wel die opsie om 'n ekstra fooi te betaal vir so geval.

Ek is al vir jare 'n klient van Vodacom, maar julle verloor nou 'n klient. Ek is regtig teleurgestel in Vodacom se diens, veral die Preller Walk Bloemfontein se tak. Ek sal niemand aanbeveel om van Vodacom gebruik te maak nie.


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Preller Walk Bloemfontein
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Liberty Medical Scheme
ONAANVAARBARE DIENS

Vodacom
REKENING EN MONOPOLIE

Markham
Swak diens

Vodacom
Ontevrede diens

Vodacom
Swak diens

Vodacom
Swak diens van Vodacom

Vodacom
Diens, diefstal, houdings

American Swiss
Slegte/Geen diens