Cell C
SERVICES

Telecommunications

CELL C mobile : - So het EK julle 'n hele paar weke kans gegee om al my complaints na te gaan en wag vir die BELOOFTE oproep van 'n Cell C verteenwoordiger... all in vain!! Die kinders se cellfone is steeds nie reg nie... die fone bly doodgaan, sukkel DAE om weer aan te kry en dit hou ni eens 'n volle dag nie!! Die BB van hulle hoor ek is oral bekend as die een reeks wat meerderheid mense met wie ek al gepraat het moeilikheid gee!! ASB hoe lank moet ONS nog wag, so aan sukkel... hoeveel jaar!! Nee maar my maggies julle doen nie julle woord gestand nie en dan is julle advertensies VALS!! Elke maal word die bb's ingevat en kom ERGER terug as wat dit ingegaan het vir herstel!! Weereens EK betaal vir dienste NIE gelewer/bruikbaar nie!!! Julle het nodig om dringend en daadwerklik iets te doen asseblief!!! En as julle nou weer s? IEMAND sal MY kontak en ek wag vir 'n oproep wat nooit gebeur nie kan ek jul verseker dat ek julle SOWAAR glad nie sal aan beveel nie!!! SWAK SWAK SWAK!!! Very disappointed in services NOT renderd!!!


Company: Cell C
Country: South Africa
City: Gauteng
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Multichoice
SWAK SWAK SWAK

Multichoice
Weereens so teleurgesteld!!

Jet
Swak Diens, onbehulpsaam, onkundig en ongeskik

First National Bank
PAID UP PETROL CARD

Bluebean
6 MONTHS

Edgars
Kan nie lees nie

Clientele Life
Geen terug voering oor uitkeer van die polis geld

Vodacom
Uselesscom, just a bad a Tshwane Munic

Cell C
Patetiese diens! En nie die 1ste keer nie!!!

Memory Ranch
Wat n plesie