Multichoice
SWAK SWAK SWAK

Recreation & Entertainment

Goeie dag

Julle skakel beamptes se diens is swak, ons het ons dstv alreeds 02/12/13 betaal soos ek die laaste 6jaar doen, maar gister was julle mos nou so en stop die sein, want volens julle swak en ongedisisplineerde skakel beamptes het jul nooit die betaling ontvang nie, en die se woorde gisteraand aan my vrou is JOU BANK HET N DELAY, waar in die lewe het jy nou al ooit daarvan gehoor, ons betaal elke eind van die maand via EFT en nooit die probleem nie, dan moet jy nog n aansluitings fooi ook betaal, wel EK gaan nie daai aan sluitings fooi betaal nie, dis maar julle probleem, en sit nou nie my dekodeerder aan nie dan maak ons maar verder golwe,

ek dink julle skakel beamptes moet hul skoolgeld gaan terug vra, die klomp kan nie eers my in amptelike taal van hulp wees nie, dit vir n maatskappy van julle grootte is uiters swak en onprofesioneel.


Company: Multichoice
Country: South Africa
City: GAUTENG
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Multichoice
DSTV is weer af

Edgars
Kan nie lees nie

Cell C
SERVICES

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Sportscene
Kan nie hulle werk reg doen nie

Moto Health Care
Moto health care / momentum

Bluebean
6 MONTHS

Multichoice
Poor service

Absa
Diens uiters swak!!!