MiWay
No excess and know R3500 excess

Business & Finance

Ek is nou net mooi moeg van MiWay eers het ek n F.op met my huis versekering gehaad nou is dit met my bakkie ek het op my policy gese gee excess en nou het ek somer R3500 axcess hoe die... werk dit hulle verander goed net soos hulle wil en n mense moet net volg soos hulle wil dit is die slegste diens wat ek al ooit in my lewe gehaad het ek betaal exstra om my policy vir no excess maar dit sal nie verminder oor hulle excess soek nie ek dink ek gaan maar na iemand ander en MiWay se naam begin sleg maak in koerante en die ombits man sien oor dit want genade hulle soek elke maand geld en as jy iets soek moet jy betaal en betaal so ja MiWay indien julle nie met n oplosing kan komnie sal ek maar plan begin maak met julle want ek het nou nog nie een keer goeie diens gekry nie ek wag nou al 3jaar om online tegaan almal se altyd ek bel jou nou terug ja wel dit gebeer nooit so voor ek begin vloek om iets reg tekry wil ek net almal se vergeet van MiWay jy mag dalk spuit wees.

Gerrit Smit


Company: MiWay
Country: South Africa
City: H/O
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

Nashua Mobile
Nashua mobile is useless!!

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Club Zanandi
Club Zanandi poor service

Investment Pools
Aie swak diens