Vodacom
WRONG INFO

Telecommunications

Kontrak wat ek die 28ste Januarie by VODACOM hernu het.

Die dame het aan my meegedeel dat ek geen internasionale 'SMS' kan stuur nie wat ek verstaan het en aanvaar het.

Sy het die pakket aan my verduidelik. 120 min "anytime" bel tyd.
300 sms en 300MB DATA, waarop ek kan 'TOPUP' as enige van dit klaar is.

EK sukkel al van gister af om my inligting te kry op *111# om te sien of my beltyd en data en sms gelaai is, en dit bly wys vir my 00

Ek het gister VODA SHOP IN ILANGA MALL GEBEL EN SO OOK VANDAG 0137422001 en al antwoord wat ek van die jongman wat die telefoon antwoord is dat sy foon ook die problem het, en sorry dit is nie wat ek wil hoor nie ek wou weet wat die probleem is hoekom ek nie my inligting kan kry nie.

Na verskeie oproepe het ek besluit om self in te gaan na die VODA SHOP IN ELANGA MALL EK HET TOE SELF MET DIE DAME GEPRAAT WAT DIE KONTAK AAN MY VERKOOP HET.
SY VERDUIDELIK OOK AAN MY DAT DIT N SISTEEM FOUT IS, MAAR HET GEBEL EN MY DATE EN MIN EN SMS IS GELAAI.
WAAROP EK HAAR TOE VRA HOEKOM KAN EK NIE CELLFOON BANKING DOEN NIE, EN GAAN TOE DAAR EN DAN IN EN WYS HAAR DAT DIE BOODSKAP SE EK HET ONVOLDOENDE FONDSE.

THAN


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: NELSPRUIT
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Vodacom has incompetent STAFF!

PostNet SA
Swak diens

Vodacom
NOKIA LUMIA 820 / NOKIA ASHA 306

Property Sellers
ONBESKOF!!!

Vodacom
Swak Diens

Uitkykvleismark
Ongeskikte blanke kassie

Vodacom
PATETIES!!!

Telkom
FAULTY LANDLINE - MATTER OR URGENCY EXPLAINED

Vodacom
Airtime cant upload

Vodacom
Swak diens mbt herstel van Blackberry 9300