Vodacom
PATETIES!!!

Telecommunications

Ek sukkel al vir 5 dae met my foon, ek het 2 keer gebel en hulle het gese dit Blackberry wat af is.
Ek het rond gevra en uitgevind dat almal sin [URL Removed] myne is af.
Gister gaan ek na Vodacom Soneike wat vir my se ek moet n sim swop doen en daarvoor betaal, want dis die probleem... NEEEE! dit is toe nie! Hulle het nie op die stelsel gekyk en vir my gese dat die upgrade wat ek 2 weke terug gedoen is, NOG NIE GELAAI IS NIE.

Al die oproepe, ekstra geld en petrol.
Wie kan dit vir my verduidelik?

Julle diens STINK!!! wil net altyd ekstra geld maak!


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Ipic Kuilsriver
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

Bluebean
6 MONTHS

Acd Motors
Vehicle-VW TOURAN 1.9 TDI 2006, Reg no DHR 917MP

Vodacom
SHOCKING!!!

African Bank
Swak Diens

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Vodacom
Nokia 206

Edgars
Swak diens