Vodacom
NOKIA LUMIA 820 / NOKIA ASHA 306

Telecommunications

Ek het 14 Nov met Lisa (Vodacom Kaapstad) telefonies gesels wat ges? het dat sy ook nog geen antwoord van (Cheryl Reid, Vodacom) of haar bestuurder gekry het nie en dat sy vir 'n week met verlof gaan en ek sal hierdie week weer van haar hoor.

Ek het geen kontak met enige van die Vodacom staf nie en moet terugsit totdat hulle my bel. My handstuk word steeds maandeliks betaal en ek het geen gebruik daarvan nie, ek verloor al my data tyd asook sms'se.

Intussen het die Vodacare Shop in Potchefstroom gebel en ges? dat my handstuk net tot 05 Des daar mag gehou word! Wat staan my te doen ek wag van 21 Aug en steeds geen antwoord nie!!!

MJ Lourens


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Klerksdorp
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
NOKIA LUMIA 820 / NOKIA ASHA 306

Edgars
Situation of my case on my account

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige

Absa
ABSA aftrekkings

Vodacom
NOKIA LUMIA 820 / NOKIA ASHA 306

Absa
ONWETTIG ONTTREKKING VAN FONDSE

Vodacom
WRONG INFO

Spar
Naam skending en Slegte Klientediens

Vodacom
Kanselleer van kontrak vanaf data basis