Vodacom
Swak Onderhoud van Toerusting

Telecommunications

Namens die SA Legioen Tak Kroonstad neem ek 'n 1GB kontrak uit op my huidige Vodacom nr vir korrespondensie doeleindes met NHK. Verlede Feb 2013 bel ek die 155 nr en l? my klagte oor swak data sein in Kroonheuwel Kroonstad en daar word twee persone van Vodacom na my gestuur. Daar word vertel dat ek nie die regte stellings het op die sagteware nie en my Laptop word gestel op die Vodacom stick dat die bester seine moet nie gesoek word nie!!! Die seine bly steeds swak. As jy aanlyn gaan kry jy 3G met 2 strepies seine, on middelik gaan die oor na 2 strepies HSPA seine toe, jou e-mail werk so swak, dat jy geensins konstante sein strekte het nie, op die BB foon het jy gedurig horlosies ook op bbm's en whatup's ook, nadat ek weer in Okt 'n klag gel? het, is bevinding dat die toring by Viljoenskroon pad vervang sal word en ek op hoogte gehou sal word, maar het nog net 2 sms'e van Vodacom gekry dat hul die Toring sal vervang!! Dit gaan nou na 'n jaar toe, ons bly in Kroonstad in Kroonheuwel sukkel met data!!! Wat beteken so 'n kontrak!!! Op televisie wys Vodacom net van skole wat rekenaars kry, maar die Vebruiker wat regte het en betaal, word agterwe? geplaas!!! Swak Vodacom!!!


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Kroonstad
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Cell C
Swak Sein / Dekking

Vodacom
Swak Diens

Vodacom
Swak diens mbt herstel van Blackberry 9300

Adt Security
Swak diens en geen response

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

Vodacom
Ad service and signal from vodacom

Standard Bank
Swak Diens

Vodacom
Swak diens van Vodacom

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Vodacom
REKENING EN MONOPOLIE